Dienstye

Waar ons Christus in my vir jou wil wees.

Dienstye is 08:00 en 10:00 elke Sondagoggend.

Charismaats, ons kinderkerk vir 4-12 jaar hardloop saam met beide ons dienste elke Sondag.

Ons het ook ‘n goed ingerigte moederskamer vir mammas met babas van 0-3 jaar.

ONS GLO in die ewige, drie-enige God, Almagtige Skepper, Onderhouer en Regeerder van die ganse skepping.