
Welkom by AGS Charisma!
Waar ons Christus in my vir jou wil wees. Dienstye is 08:00 en 10:00 elke Sondagoggend. Charismaats, ons kinderkerk vir 4-12 jaar hardloop saam met beide ons dienste elke Sondag. Ons het ook ‘n goed ingerigte moederskamer vir mammas met babas van 0-3 jaar.