AGS Charisma Strand

Christus in my vir jou!

 

Dit is AWESOME om jou te ontmoet!

AGS Charisma is 'n pinkster gemeente in die Strand, Wes Kaap. Ons is 'n gemeente wat daartoe streef om te sien dat mense hulle geestelike potensiaal bereik.

Ons het verskillende plekke waar jy kan bedien en betrokke raak. Ons glo dat die Here jou oorvloedig sal seën sodra jy sy wil begin uitleef en ander bedien. 

Vind meer uit

Ons Dienste

Kom en geniet 'n Sondag diens saam met ons as jy in die omgewing is!

Sondae tye 

Ons oggenddiens begin 09:00 saam met ons Charismaats kinderkerk. 

Elke eerste Sondag van die maand is ons nagmaal diens waar ons as gesinne die nagmaal saam geniet.

By daardie geleentheid is daar GEEN kinderkerk diens nie. 

Kontak ons